Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:3 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hy groter word, kon sy hom nie meer wegsteek nie. Sy het vir hom ’n kissie gemaak van biesies en sy het klei en teer aan die kissie gesmeer sodat daar nie water kon inkom nie. Sy het haar kind in die kissie gesit en sy het die kissie op die Nyl-rivier gaan sit, tussen die riete.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:3 in konteks