Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die volgende dag het Moses weer na sy mense toe gegaan. Hy het gesien dat twee Hebreeuse mans baklei. Hy vra toe vir die man wat begin baklei het: “Hoekom slaan jy die man? Hy is ook ’n Hebreër.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:13 in konteks