Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:11 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Moses groot was, het hy eendag na sy eie mense toe gegaan en gesien hoe swaar hulle moes werk. Hy het gesien dat ’n Egiptiese man ’n Hebreeuse man slaan, een van sy eie mense.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:11 in konteks