Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die hele Sinai-berg was vol rook omdat die Here in ’n vuur afgekom het op die berg. Die rook het in die lug opgetrek soos die rook van ’n oond, en die hele berg het baie gebewe.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:18 in konteks