Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:16 Bybel vir Almal (ABA)

Op die derde dag, toe dit oggend word, was daar donderweer en weerlig en ’n donker wolk op die berg. Die Israeliete het gehoor iemand blaas die ramshoring baie hard. Almal in die kamp was baie bang en hulle het gebewe.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:16 in konteks