Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:32 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het ook vir hulle gesê wat die Here nog gesê het: “Julle moet ’n omer manna bêre vir julle nageslag sodat hulle die kos kan sien wat Ek vir julle in die woestyn gegee het toe Ek julle uit Egipte gebring het.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:32 in konteks