Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 15:25 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het tot die Here gebid en gevra dat Hy hulle moet help. Die Here het vir hom ’n stuk hout gewys. Moses het dit op die water gegooi, en die water het soet geword. Die Here wou kyk of die Israeliete gehoorsaam sal bly aan Hom. Hy het vir hulle wette gegee

Lees volledige hoofstuk Eksodus 15

Kyk Eksodus 15:25 in konteks