Ek kry my krag by die Here,Hy maak my sterk.Hy het my gered.Hy is my God,en ek sal Hom prys.Hy is die Godvan my voorvaders,en ek sal Hom eer.