Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 14:28 Bybel vir Almal (ABA)

Die water het teruggekom, en die see het die oorlogkarre toegemaak, dit het ook die manne daarop en al die soldate van die farao toegemaak, almal wat die Israeliete gevolg het in die see in. Nie een van hulle het oorgebly nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 14

Kyk Eksodus 14:28 in konteks