Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 14:27 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het sy hand na die see toe gehou, en toe dit die volgende oggend begin lig word, het die see teruggespoel soos dit voorheen was. Die Egiptenaars wou weghardloop, maar die water het oor hulle gespoel. So het die Here die Egiptenaars in die see laat verdrink.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 14

Kyk Eksodus 14:27 in konteks