Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die fees moet julle help om te onthou wat die Here vir julle gedoen het. Dit moet wees soos ’n teken op julle hand en tussen julle oë, sodat julle altyd kan onthou en vertel wat die Here vir julle geleer het. Dit is die Here wat julle met sy groot krag gehelp het om uit Egipte weg te gaan.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13

Kyk Eksodus 13:9 in konteks