Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal julle bring na die land van die Kanaäniete en die Hetiete en die Amoriete en die Hewiete en die Jebusiete. Hy het vir julle voorvaders belowe dat Hy daardie land vir julle sal gee. Dit is ’n land waar daar baie melk en heuning is. As julle daar kom, dan moet julle elke jaar in hierdie maand die fees vier.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13

Kyk Eksodus 13:5 in konteks