Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:3 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het vir die volk gesê: “Julle moet altyd hierdie dag onthou, die dag toe julle weggegaan het uit Egipte. Julle was hier slawe, maar die Here het julle met sy groot krag gehelp om weg te gaan van hier. Daarom mag julle in hierdie tyd nie brood eet waarin daar suurdeeg is nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13

Kyk Eksodus 13:3 in konteks