Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het elke dag saam met hulle gegaan. In die dag was Hy in ’n wolk wat hulle gelei het en wat vir hulle die regte pad gewys het. In die nag was die Here in ’n vuur om vir hulle lig te gee. Daarom kon hulle in die dag en in die nag loop.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13

Kyk Eksodus 13:21 in konteks