Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het teen die berg opgegaan om die plat klippe te kry, die klippe waarop die Here die verbond geskryf het wat Hy met julle gemaak het. Ek het 40 dae en 40 nagte lank op die berg gebly, en ek het niks geëet of gedrink nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:9 in konteks