Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het die twee plat klippe vir my gegee. Die vinger van God het alles op die klippe geskryf, alles wat die Here vir julle op die berg uit die vuur gesê het toe julle daar bymekaar was.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:10 in konteks