Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “Israeliete, julle moet luister! Julle gaan vandag deur die Jordaan-rivier om die land te gaan vat van volke wat groter en sterker is as julle. In daardie land is daar stede wat sterk en hoë mure het, die mure is so hoog soos die hemel.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:1 in konteks