Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 6:7 Bybel vir Almal (ABA)

en julle moet dit vir julle kinders leer. Julle moet oor hierdie dinge praat wanneer julle in julle huis sit en wanneer julle op die pad loop, wanneer julle lê en wanneer julle staan.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 6

Kyk Deuteronomium 6:7 in konteks