Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 6:18 Bybel vir Almal (ABA)

julle moet die dinge doen wat reg en goed is, die dinge waarvan die Here hou. Dan sal dit goed gaan met julle en julle sal die goeie land gaan vat wat die Here vir julle voorvaders belowe het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 6

Kyk Deuteronomium 6:18 in konteks