Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:8-9 Bybel vir Almal (ABA)

“ ‘Jy mag nie vir jou ’n beeld maak en voor hom buig en hom dien nie. Jy mag nie ’n beeld maak wat lyk soos iets bo in die hemel of soos iets onder op die aarde of soos iets in die water onder die aarde nie. Ek is jou God die Here, jy moet net vir My aanbid. Ek straf die kinders as die pa sonde gedoen het. Ek straf ook sy kinders en kleinkinders as hy My haat en ongehoorsaam is aan My.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:8-9 in konteks