Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:24 Bybel vir Almal (ABA)

en gesê: ‘Luister, die Here, die Groot Koning, het aan ons verskyn, ons het Hom gehoor praat uit die vuur. Vandag het ons gesien dat ’n mens kan aanhou lewe wanneer God met hom praat.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:24 in konteks