Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het al die Israeliete geroep en vir hulle gesê: “Israeliete, julle moet luister na die wette wat ek vandag vir julle gee, julle kan dit self hier hoor. Julle moet die wette leer en julle moet doen wat die wette sê.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:1 in konteks