Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 32:8 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die Hoogste Godvir die volke hulle landegegee het,toe Hy gesê het dat die menseaan verskillende volkemoet behoort,toe het Hy gesê waar die grensevan die lande moet wees.Hy het gekyk hoeveel Israelietedaar is,en Hy het besluit hoeveel volkedaar moet wees.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:8 in konteks