Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 32:7 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet onthou hoe ditlank gelede was,julle moet dink aan die jarewat lank verby is.Julle moet vir julle ouers vra,sodat hulle vir julle kan vertel,julle moet vir die oumense vra,húlle sal vir julle sê hoe dit was.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:7 in konteks