Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:12 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die volk laat bymekaarkom, die mans, die vroue en die kinders, en ook die vreemdelinge wat in julle stede is, sodat hulle kan hoor en kan leer en sodat hulle ook julle God die Here kan eer en alles kan doen wat hierdie wette sê.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:12 in konteks