Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:10-11 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het vir hulle gesê: “Julle moet hierdie wette elke sewende jaar vir al die Israeliete lees. Dit is die jaar wanneer julle moet sê dat mense die geld mag hou wat hulle vir julle skuld, hulle moenie die geld terugbetaal nie. Julle moet die wette lees op die Hutte-fees, wanneer al die Israeliete voor julle God die Here moet kom staan op die plek wat Hy sal kies.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:10-11 in konteks