Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 30:5 Bybel vir Almal (ABA)

Julle God die Here sal julle bring na die land wat julle voorvaders vir hulleself gevat het, en julle sal die land vir julleself vat. Die Here sal dit beter laat gaan met julle as met julle voorvaders en Hy sal julle meer laat word as hulle.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 30

Kyk Deuteronomium 30:5 in konteks