Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 30:16 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê vandag vir julle: Julle moet lief wees vir julle God die Here, julle moet lewe soos Hy wil hê en julle moet doen wat sy wette sê sodat julle kan aanhou lewe en baie kan word. Dan sal julle God die Here julle seën in die land waarnatoe julle gaan om dit vir julleself te vat.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 30

Kyk Deuteronomium 30:16 in konteks