Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 3:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir my gesê: ‘Jy moenie bang wees vir koning Og nie, want Ek sal jou laat wen teen hom en al sy mense. Jy moet sy land vat, soos jy ook gedoen het met koning Sihon van die Amoriete wat in Gesbon gewoon het.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3

Kyk Deuteronomium 3:2 in konteks