Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 3:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “Ons het verder gegaan, ons het op die pad na die land Basan gegaan. Koning Og van Basan en al sy manne het ons kom aanval. Die oorlog was by die stad Edreï.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3

Kyk Deuteronomium 3:1 in konteks