Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 29:20 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal die Here daardie persoon nie vergewe nie, want die Here sal baie kwaad wees vir hom, en dit sal baie sleg gaan met hom, so sleg soos dit in hierdie wetboek geskryf is. Die Here sal almal op die aarde laat vergeet dat daar so iemand was.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 29

Kyk Deuteronomium 29:20 in konteks