Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 29:18 Bybel vir Almal (ABA)

Daar mag nie ’n man of ’n vrou of ’n familie of ’n stam wees wat vandag dink dat hulle wil weggaan van ons God die Here nie, hulle moenie dink dat hulle die gode van daardie volke sal gaan dien nie. As iemand dit dink, dan sal hy wees soos ’n wortel waaruit gifplante en wilde-als groei.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 29

Kyk Deuteronomium 29:18 in konteks