Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 29:13 Bybel vir Almal (ABA)

Julle staan hier omdat die Here vandag wil sê dat julle sy volk is en dat Hy julle God is soos Hy gesê het en soos Hy belowe het vir julle voorvaders Abraham, Isak en Jakob.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 29

Kyk Deuteronomium 29:13 in konteks