Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:57 Bybel vir Almal (ABA)

Sy sal die kinders eet wat sy gekry het, en alles wat saam met die kind uit haar gekom het, sy sal dit eet waar niemand anders dit kan sien nie, want dit sal al wees wat sy het nadat julle vyande die stede aangeval het van al die kante en nadat die vyande julle laat swaarkry het in al die stede.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:57 in konteks