Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:55 Bybel vir Almal (ABA)

Hy sal die vleis van sy kinders eet en hy sal nie vir een van julle ’n stukkie daarvan gee nie, want dit is al wat hy sal hê nadat julle vyande die stede aangeval het van al die kante, en nadat hulle vir julle laat swaarkry het in al die stede.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:55 in konteks