Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:52 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal jou aanval van al die kante, in al jou stede en oral in die land wat jou God die Here vir jou gegee het. Hulle sal dit doen totdat die hoë en sterk mure omgeval het, die mure wat jy gedink het sal jou beskerm.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:52 in konteks