Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:29 Bybel vir Almal (ABA)

Julle sal soos blinde mense wees, in die dag sal julle oral voel waar julle moet loop, soos mense in die donker, maar julle sal nie die regte pad kry nie. Mense sal julle laat swaarkry, hulle sal julle goed steel, en niemand sal julle help nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:29 in konteks