Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:13 Bybel vir Almal (ABA)

As julle gehoorsaam is aan die wette van julle God die Here en as julle aanhou om te doen wat ek vandag vir julle sê, dan sal die Here sê julle is die kop, nie die stert nie. Julle sal altyd bo wees, nie onder nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:13 in konteks