Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “As julle waarlik gehoorsaam is aan julle God die Here, as julle alles doen wat sy wette sê wat ek vandag vir julle gee, dan sal julle God die Here vir julle die belangrikste volk op die aarde maak.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:1 in konteks