Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 23:20 Bybel vir Almal (ABA)

Jy mag sê mense wat nie Israeliete is nie, moet rente betaal, maar julle mag nie vir Israeliete sê hulle moet rente betaal nie. As julle gehoorsaam is aan julle God die Here, dan sal Hy julle seën in die land waarnatoe julle gaan om dit vir julleself te vat.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 23

Kyk Deuteronomium 23:20 in konteks