Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 23:2 Bybel vir Almal (ABA)

Partymaal het ’n man en ’n vrou seks, maar hulle mag dit nie doen nie. As hulle ’n kind kry, dan mag daardie kind nie in die volksvergadering van die Here kom nie. Hulle nageslag mag ook nie in die volksvergadering van die Here kom nie, tot in die tiende geslag.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 23

Kyk Deuteronomium 23:2 in konteks