Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 23:14 Bybel vir Almal (ABA)

Julle God die Here gaan saam met julle in julle kamp om julle te red en om julle te laat wen teen julle vyande. Daarom moet julle kamp gewyd wees, sodat die Here nie iets sal sien waarvan Hy nie hou nie, want dan sal Hy weggaan van julle.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 23

Kyk Deuteronomium 23:14 in konteks