Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 22:6 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer jy loop, dan sal jy miskien ’n voëlnes in ’n boom of op die grond kry. As daar kleintjies of eiers in die nes is, en die ma sit op die nes, dan mag jy nie die ma saam met die kleintjies of die eiers vir jouself vat nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 22

Kyk Deuteronomium 22:6 in konteks