Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 22:26 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie iets aan die meisie doen nie, want sy het nie iets gedoen waaroor sy moet sterf nie. Dit is soos wanneer iemand ’n ander mens kry en hom vermoor.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 22

Kyk Deuteronomium 22:26 in konteks