Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 22:24 Bybel vir Almal (ABA)

dan moet julle hulle altwee na die poort van daardie stad bring en julle moet hulle doodgooi met klippe. Die meisie moet sterf omdat sy nie geskree het nie en die man moet sterf omdat hy seks gehad het met iemand anders se vrou. Julle moet duidelik wys dat julle nie skuldig is saam met hulle nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 22

Kyk Deuteronomium 22:24 in konteks