Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 17:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die getuies moet die eerste klippe gooi om die persoon dood te maak, daarna moet die ander mense gooi. Julle moet duidelik wys dat julle nie saam met die persoon skuldig is nie.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 17

Kyk Deuteronomium 17:7 in konteks