Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 16:15 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die fees sewe dae lank vir julle God die Here vier op die plek wat die Here sal kies, want julle God die Here sal dit goed laat gaan met julle koring-oeste en met alles wat julle doen. Julle sal graag hierdie fees wil vier.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 16

Kyk Deuteronomium 16:15 in konteks