Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 15:9 Bybel vir Almal (ABA)

Jy mag nie onvriendelik wees met jou naaste en niks vir hom wil leen nie omdat die sewende jaar naby is, die jaar wanneer jy moet sê dat mense wat vir julle geld skuld, dit mag hou. Iemand wat dit doen, doen ’n verkeerde ding. Want as jy nie vir hom wil help nie, dan sal hy miskien vir die Hére vra om hom te help, en jy sal skuldig wees omdat jy verkeerd gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:9 in konteks