Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 15:7 Bybel vir Almal (ABA)

In die woonplekke in die land wat julle God die Here vir julle gee, sal daar miskien party van julle eie mense wees wat arm is. Dan moet julle vir hulle help, julle harte moenie hard wees en julle hande moenie toe wees vir julle arm naaste nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:7 in konteks