Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 15:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dit beteken: Almal wat vir mense geld geleen het, mag nie vra dat mense dit moet terugbetaal nie. Hulle mag nie sê ’n ander Israeliet moet sy skuld betaal nie, want dit is die Here wat besluit het dat dit elke sewende jaar so moet gebeur.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:2 in konteks